Voeding

← Terug na indeks
  • Korog as voer vir perde

    Geskryf deur: Diederick Labuschane, Voedingskundige, Afreshbrands (diederickl@afreshbrands.co.za) 9 Julie 2018
    • Perde wil nie hooi vreet nie en kry koliek

      Ons het laas jaar oulandsgras en tef geplant op ons plaas naby Pelgrimsrus. Laas jaar se tef het baie goed verkoop en ons het hooi aan 3 perdestalle in die Laeveld voorsien. Die jaar het dit baie gereën en kon ons eers laat in die land inkom om te sny. Die gevolg was dat ons net een laat snysel kon afkry as gevolg van die nat lande. Dit was dan ook die eerste oulandsgrassnysel gewees! Ons het nou begin klagtes…
      • Lekkernye vir perde

        Wat is gesonde lekkernytjies om so dan en wan vir twee miniatuurperdjies uit die hand te gee? Kan hulle maar sonneblompitte kry en brood?
        • Voeding vir perde

          Ons het ons perde geskuif na 'n klub waar ons self na hulle gaan omsien. Ek wil net seker maak ons gee vir hulle die regte voeding.
          • Voermol Superlamkorrels vir perde

            Om my perde vet te hou sodat hulle nie gewig in die wintermaande verloor nie, loop hulle op kikoejoegras en koop ek lusernbale en mieliereste. Kan ek hulle ook Voermol Superlamkorrels voer?
            • Beeslek vir Perde

              Ek gee huidiglik vir my beeste Molatek- winterveld 46. Daar loop perde saam met die beeste en hulle eet baie van die lek. Sal die lek probleme vir perde kan veroorsaak?
              • Hondebeskuitjies as voeding vir diere

                Ek het ‘n verskaffer gekry wat my so nou en dan van hondebeskuitjies kan voorsien. Kan ek die beskuitjies vir perde, skape, beeste en varke voer nadat dit fyn gemaal is? Die voedingswaarde word aangegee as : 100 gram proteïen, vog 10 gram, vet 2,5 gram, vesel 3 gram, kalsium 1,5 gram, fosfaat 0,8 gram. Vitamienes sluit in: vitamien C 3 mg, vitamien E 10 IE plus vitamien A en B groep, vitamien D en cholien. Minerale sluit in organiese…
                • Mielieprodukte en lekke vir perde

                  Ek wil graag weet of mielieprodukte soos mieliepitte, groen mielieplante, mieliereste asook dierelekke skadelik vir perde is. Indien wel, wat is die effek daarvan?
                  • Akkers as voer en akkervergiftiging

                    Die ganse eet akkers wat van die bome afval. Kan ek akkers verwerk (maal) en dan gebruik as ‘n voeding vir pluimvee? Is te veel akkers dalk giftig?
                    • Perdevoeding gedurende die winter

                      Watter voeding en voorsorg moet ek maak gedurende die winter vir my perd wat in die veld loop? Moet ek lusernbale koop as die veld redelik kaal is? Ek gee hom elke dag 1,5kg kragvoer en hy is in goeie kondisie. Ek wil sy kondisie behou gedurende die winter. Groete