Uithouritte

← Terug na indeks
  • Voorkomende behandeling vir perde se hoewe

    Wat kan ‘n mens gebruik om perde se hoewe sterker te maak en krake te voorkom? Ek doen uithouritte op ‘n arabier x saalperd en in die somermaande raak die grond al hoe harder. Is daar enige hoefolies of aanvullings wat u kan aanbeveel? Hy is voor beslaan en gaan binnekort ook agterskoene kry. Hy was sover nog nooit voetseer of mank nie, maar ek is versigtig.
    • Afstande wat perde aflê

      Wat is die distansie wat perde aflê in uithouritte?
      • Voedingsprogram vir uithouritte

        Ek wil aan die uithourit in Fauresmith gaan deelneem. Hoe gaan ek te werk om my perd voor te berei? Watter voerprogram moet ek volg?