Vel en hare

← Terug na indeks
  • Saalsere, skoffistel en kroonsweer in perde

    Ons perd is 6 weke terug gesteel en ons het haar die volgende dag terug gekry in die plakkerskamp. Ons weet nie wat het die boewe met haar gedoen, of op haar rug gesit het nie. Daarna het sy 'n abses op haar skof ontwikkel. Dit het baie ge-etter en dit het nog steeds nie opgeklaar nie. Intussen het nog sere ontwikkel. Ons het haar daagliks met soutwater en wassoda skoongemaak en die wond behandel met wondolie, koolstof en kopersulfaat.…
    • Pokke in diere

      Wat kan ek gebruik om speenpokke uit my kudde te kry en te voorkom?
      • Perde wat jeuk

        Ons is spreekwoordelik nou al moedeloos gesukkel om perde hier in die Bosveld, Ellisras distrik, reg te dokter teen die erge jeuk (itch) wat hul het. Die arme goed bly net krap en byt. Dis veral hul gesigte, by die ore en gedeelte van die nek en dan op hul bene. Dit is waar hul meeste geraak word. Hulle krap dat dit rou word en op bors en bene maak dit dan sulke kaal vlekke. Kan foto’s aanheg as dit…
        • Grys kleur van perd

          Ek het gewonder of daar dalk ’n aanvulling of sjampoo is waarmee ek my 4-5 jarige dapple grey percheron se grys meer kan uitbring? - Esmari (benitabeukes@gmail.com)