Stilhitte

← Terug na indeks
  • Stilhitte in merrie

    My merrie is besig om deur 'n stilhitte te gaan. Daar was Donderdag 'n follikel wat Vrydag 'n harde wand gemaak het. Wat sal die regte manier wees om dit te behandel?