Perdesiekte

← Terug na indeks
  • Beheer van Afrikaperdesiekte

    Ek benodig inligting oor die beheer van Afrikaperdesiekte
    • Afrika Perdesiekte tipe 7

      Het daar uitbreke van Afrika Perdesiekte tipe 7 hierdie seisoen voorgekom?
      • Hoe perdesiekte entstof toegedien moet word

        Wat is die korrekte manier om perdesiekte entstof toe te dien?
        • Entstof teen perdesiekte

          Ek wil graag eens en vir altyd uitvind: die entstof teen perdesiekte, vir hoeveel stamme is dit? Ek hoor dit is vir net een van nege stamme. Tog lees ek in artikels dit is vir almal, behalwe 9 wat nie hier voorkom nie. Wat is die waarheid, asb.
          • Insekafweerders getoets vir perde in Suid-Afrika

            Is daar werk gedoen om te bepaal hoe lank insekdoders werk op perde? My vraag is veral van toepassing op iets om muggies weg te hou van perde omdat hulle die Afrika perdesiektevirus oordra.
            • Beweging van perde tydens perdesiekte uitbreek

              Antwoorde oor die beweging van perde tydens ‘n perdesiekte uitbreek
              • Afrika Perdesiekte

                Ek is van Griekwastad in die Noord - Kaap en het ‘n Arabierperd nou 5 jaar oud. Die perd het begin sleg lyk en ek het ’n veearts laat kom en hy het ’n verskeidenheid van inspuitings gegee waarvan een binneaars is, maar ’n paar ure later is my perd sieker, hy sweet en sy o? bloei. Ek is vreeslik erg oor my perd en hy ly op die oomblik. Ek weet daar is erge perdesiekte die hele land vol.…
                • Perdesiekte entstof beskerm nie voldoende nie

                  Waarom is daar nie ’n entstof wat al die stamme wat perdesiekte kan keer, bevat nie? Daar gaan baie perde elke jaar dood. Is Onderstepoort so onkundig dat hulle nie so ‘n entstof kan vervaardig nie? Perdesiekte is al ’n ding wat jare kom. DOEN HULLE OOIT NOG NAVORSING WANT DIT LYK NIE SO NIE? Almal sê of jy die entstof wat beskikbaar is spuit of nie, perde vrek. Kan julle kundiges nie ons boere help nie? Ek bly in…
                  • Perdesiekte in Marico?

                    Is daar enige gebiede in Suid-Afrika waar perde nie aangehou kan word nie? 'n Veearts verduidelik.