Siektes en ander toestande

← Terug na indeks
  • Gifblaar en perde

    Is gifblaar skadelik vir perde? 'n Kenner gee raad.
    • Arabier-merrie word baie maer

      'n Leseres soek raad oor hul 22-jarige Arabier-merrie wat baie maer is.
      • Perd se ore sweer

        Dié perd se ore sweer en het infeksie.
        • Perd het saalseer

          My perd het 'n saalseer op sy skof gekry, en dié seer het oopgegaan. Wat kan ek gebruik om die wond vinnig toe te maak? - Willie Pieterse (Botter1@telkomsa.net)
          • Seer aan donkie se nek

            Aan die begin het dit gelyk soos 'n vrat. Dit is nou egter 'n rou seer en dit ruik sleg. Sy skuur dit en dan lyk dit bloederig en groen. Ek spuit die blikkies (Terramycin, die pers goed en wondolie) spreigoed wat beskikbaar is by die koöperasie. Dit word nie erger nie, maar ook nie beter nie. - Marlene Raftopoulos (marlener@mintek.co.za)