Siektes en ander toestande

← Terug na indeks
  • Nuwesiekte by perde

    Verskaf asb meer inligting oor nuwesiekte by perde. - Smittie (mukarob@iway.na)
    • Grys kleur van perd

      Ek het gewonder of daar dalk ’n aanvulling of sjampoo is waarmee ek my 4-5 jarige dapple grey percheron se grys meer kan uitbring? - Esmari (benitabeukes@gmail.com)
      • Bleek perde

        Waarom lyk my perd geel in die bek, vra 'n leser? Is dit die kos wat sy kry as byvoeding?
        • Dragtigheidsverliese by perde

          'n Leser wil weet wat dragtigheidsverliese by perde veroorsaak.
          • Tetanus by perde

            Van alle diere in die wêreld is perde die mees vatbaarste vir tetanus. Hier is meer inligting oor dié siekte wat ook as klem-in-die-kaak bekendstaan.
            • Nuwesiekte by perde

              Nuwesiekte is waarskynlik die mees algemene bakteriese infeksie by perde in die wêreld. 'n Kundige vertel hier meer oor hierdie siekte wat perde van alle ouderdomme en tipes kan aantas.
              • Sandkoliek by perde

                'n Perde-eienaar soek raad vir haar perd met kroniese sandkoliek.
                • Immunisering van perde

                  Hoe kan siektes, swak prestasie en die dood by perde voorkom word? 'n Kundige beantwoord dié en ander vrae.