Siektes en ander toestande

← Terug na indeks
  • Entstof teen perdesiekte

    Ek wil graag eens en vir altyd uitvind: die entstof teen perdesiekte, vir hoeveel stamme is dit? Ek hoor dit is vir net een van nege stamme. Tog lees ek in artikels dit is vir almal, behalwe 9 wat nie hier voorkom nie. Wat is die waarheid, asb.
    • Bloednier in perde

      Is dit moontlik dat perde bloednier kan kry? Of iets soortgelyk?
      • Kriptosporidiose – ‘n protosoїese siekte in mense, diere, reptiele en visse

        Daar kom al hoe meer gevalle van diarree in lammers en kalwers voor waar kriptosporidiose as bydraende infeksie gediagnoseer word. Vertel my meer van die besmetting.
        • Bloednier in perde

          Kan perde bloednier kry?
          • Perde se pense bol uit

            Waarom bol sommige perde se pense baie uit, terwyl ander weer meer stroombelynd lyk? Afgesien van geslag en dragtigheid, wat is die oorsake van 'n bolpens? Ek het twee Miniatuurperdjies. Altwee is merries. Een is 17 jaar en die ander een word oor 'n paar dae 'n jaar oud. Ek wil weet wat kan die rede wees waarom hulle pensies uitbol. Die ou merrie maak nog sin, want sy het vulletjies haar lewe lank gehad, tot so twee jaar terug,…