Mok

← Terug na indeks
  • Mok by perde

    Ek neem aan uithouritte deel met my perd en het by die vorige rit uitgeval a.g.v mok. Ek het al baie goed probeer, maar dit werk nie regtig nie. Sodra dit gesond is, neem dit omtrent 3 dae voor dit weer begin. Sy stal word elke dag skoon gemaak en nuwe beddegoed word ingesit. Mense het vir my gesê ek moet Blue Stone meng met 5L lou warm water. Dit het sover nog die beste gewerk, maar hou nie lank…