Gewigsverlies

← Terug na indeks
  • Perd bly gewig verloor

    My perd TB x QH 16 jaar, bly gewig verloor. Hy word gereeld ontwurm (elke 6 maande) met verskillende ontwurmingsmiddels en sy tande is gedoen. Hy was 6 maande terug nog rond en vol lewe gewees. Hy vreet Alzu se 12 % maize free kos 7 kg per dag en kry tef in die aand. Deur die dag wei hy op gemengde gras soos smutsvinger, oulandsgras en eragrostis. Hy is 16.2 hh. Tussen sy maats is hy nog himself, maar…