Siektes en ander toestande

← Terug na indeks
  • Belangrik om beheerde en aangeebare siektes te rapporteer

    Waarom is dit uiters belangrik om sekere siektes aan jou naaste staatsveearts of dieregesondheidstegnikus te rapporteer?
    • Beheer van Afrikaperdesiekte

      Ek benodig inligting oor die beheer van Afrikaperdesiekte
      • Klophings of kriptorkied

        Kan ‘n klophings nog ‘n merrie bevrug?
        • Entstowwe en Immunisering van plaasdiere – Jan du Preez en Faffa Malan

          Ek soek na bogemelde boek vir 'n kliënt asseblief. Wie hou dit aan en waar kan ek dit koop? Baie dankie. Piet van Zyl
          • Plantvergiftiging in perde

            More Faffa Ek skryf na aanleiding van die artikel in LBW van 21 Julie oor die Phalaris gras. Ek ondervind tans 'n problem met diere wat ook die stootsiekte het, hulle druk deur die kampe se omheinings en loop dan doelloos voort. Ons het al verskeie vrektes gehad en dit sonder sukses prober behandel. Na breinontledings gedoen is, is vasgestel dat dit die"Matricaria Nigellifolia DC" of ook bekand as die "Cotula Nigellifolia DC" plant is wat die sterftes veroorsaak. Ek…
            • Perde wil nie hooi vreet nie en kry koliek

              Ons het laas jaar oulandsgras en tef geplant op ons plaas naby Pelgrimsrus. Laas jaar se tef het baie goed verkoop en ons het hooi aan 3 perdestalle in die Laeveld voorsien. Die jaar het dit baie gereën en kon ons eers laat in die land inkom om te sny. Die gevolg was dat ons net een laat snysel kon afkry as gevolg van die nat lande. Dit was dan ook die eerste oulandsgrassnysel gewees! Ons het nou begin klagtes…