Interne parasiete

← Terug na indeks
  • Perde se pense bol uit

    Waarom bol sommige perde se pense baie uit, terwyl ander weer meer stroombelynd lyk? Afgesien van geslag en dragtigheid, wat is die oorsake van 'n bolpens? Ek het twee Miniatuurperdjies. Altwee is merries. Een is 17 jaar en die ander een word oor 'n paar dae 'n jaar oud. Ek wil weet wat kan die rede wees waarom hulle pensies uitbol. Die ou merrie maak nog sin, want sy het vulletjies haar lewe lank gehad, tot so twee jaar terug,…
    • Lewerslakwurmbesmetting in perde

      Met die baie re?n die afgelope seisoen en aangesien my plaas uit ‘n aansienlike gedeelte vleie bestaan, sou u aanbeveel dat ek my perde vir lewerslak doseer? Watter doseermiddels is vir lewerslak in perde geregistreer?
      • Wurmbeheer in perde

        Ek wil my nie net verlaat op wurmmiddels om inwendige parasiete in perde te beheer nie. Wat moet ek alles in ag neem om wurms te bekamp by my perdeboerdery?
        • Wurms en papies by perde

          Hierdie artikel bevat inligting oor die mees algemene, interne parasiete in perde en hoe om hulle te beheer.
          • Wild: Lesse in parasietbeheer

            Vier bekende veeartse neem die leser op 'n reis om te kyk na die wisselwerking in die natuur tussen parasiete, hul gashere en hul omgewing.