Bewegingsprobleme

← Terug na indeks
  • Voorkomende behandeling vir perde se hoewe

    Wat kan ‘n mens gebruik om perde se hoewe sterker te maak en krake te voorkom? Ek doen uithouritte op ‘n arabier x saalperd en in die somermaande raak die grond al hoe harder. Is daar enige hoefolies of aanvullings wat u kan aanbeveel? Hy is voor beslaan en gaan binnekort ook agterskoene kry. Hy was sover nog nooit voetseer of mank nie, maar ek is versigtig.
    • Ringe op die hoewe van perde

      Wat veroorsaak stresringe op perde se hoewe?
      • Versorging van perdehoewe

        'n Perde-eienaar wil weet hoe dikwels sy na haar perde se hoewe moet omsien.
        • Perde sukkel met knieë

          Twee perde van 'n leser sukkel met seer knieë. 'n Veearts gee raad.
          • Perd is baie styf na oefening

            "My saalperd het vir 'n paar dae op stal gestaan en het ek hom gister geoefen. Vanoggend is hy baie styf en kan skaars loop. Wat het gebeur?"
            • Stywesiekte by perdevul?

              Kan perdevullens van 2 maande oud ook stywesiekte kry?
              • Perd loop in sirkels, deur drade

                "My perd loop in sirkels en deur heinings. Wat kan die oorsaak wees?" vra 'n leser.
                • Vrotpootjie “thrush” by perde

                  Ons 10 jaar oue reun (boerperd-kruising) word chronies behandel met 'n aerosolmiddel "hoof hardener" afgewissel met Stockholm-teer, maar ons kry nie die kondisie permanent opgeklaar nie. Toestande in die stalle, kampe en veld is skoon en droog. Dit raak by tye so erg dat stukke vrot weefsel weggesny moet word. Die drie ander perde in dieselfde stalle sukkel gladnie hiermee nie. 1. Kan 'n orale middel soos Teramycin meer suksesvol wees? 2. Is perde, soos gerugte dit wil hê, met…