Beserings

← Terug na indeks
  • Saalsere, skoffistel en kroonsweer in perde

    Ons perd is 6 weke terug gesteel en ons het haar die volgende dag terug gekry in die plakkerskamp. Ons weet nie wat het die boewe met haar gedoen, of op haar rug gesit het nie. Daarna het sy 'n abses op haar skof ontwikkel. Dit het baie ge-etter en dit het nog steeds nie opgeklaar nie. Intussen het nog sere ontwikkel. Ons het haar daagliks met soutwater en wassoda skoongemaak en die wond behandel met wondolie, koolstof en kopersulfaat.…
    • Besering van perd en voeding

      My perd het gehardloop, geval en nou is sy voorste been seer, bietjie geswel by die enkel bokant die hoef. Hy hou sy been in die lug en dit is baie baie seer om op te trap. Wat kan ek doen om hom te help om die pyn te verlig? My volgende vraag is oor voeding:   Die perde loop op gemengde grasweiding wat nie baie goed is nie. Ek gee die perde bloubuffelgras om te eet in die dro? seisoen. Hulle vreet moeilik…