Waatlemoene

← Terug na indeks
  • Waatlemoenaanplantings

    Ek wil graag waatlemoene plant in Rustenburg. 1. Wat kan ek gebruik om sprinkane weg te hou van my waatlemoene af? 2. Hoeveel water moet ek vir waatlemoene gee en hoe moet ek dit gee? 3. Watter soort siektes kry waatlemoene en hoe beheer ek dit? 4. Kan u asb. vir my meer inligting stuur waaraan ek dalk nie gedink het nie?
    • Swart kol op waatlemoen

      Ek het vir die eerste keer ’n klein stukkie waatlemoene geplant. Terwyl die vrug nog klein is, kry dit ’n swart kol wat net groter word en die vrug is tot niet. Is dit n gogga wat die vrug steek? Indien wel, wat kan ek gebruik?