Tamaties

← Terug na indeks
  • Vrae oor tamatieplante

    Ek het so n ruk gelede n klompie tamatie saailinge by my broer gekry en dadelik die plante geplant soos dit moet wees,want ek het oip n wisselbou kleinhoewe grootgeword. Die plante is nou omtrent 3 maande ini grond en het al groot vrugte aan. Nou sien ek die blare verlep en vrek totaal met steeltjie aan die grootplante. Kan iemand my dalk help met raad waarom die blare net verlep en verdroog. Ek het n paar jaar in n…
    • Groenboerdery deur die natuur gelei

      Ek soek inligting oor suksesverhale waar organiese boerderypraktyke toegepas word.
      • Pylstertmot

        Ek stuur foto’s van ‘n ruspe. Kan julle vir my meer inligting gee?