Spanspek

← Terug na indeks
  • Inligting oor subtropiese vrugte

    Waar kan ek inligting oor subtropiese vrugte kry?
    • Vrugtevlieg probleem in spanspekke

      Ek het so rukkie terug spanspeksaadjies geplant. Hulle het opgekom en het die mooiste plante gemaak. My eerste spanspek het sy verskyning gemaak en het groot geword terwyl daar nog kleintjies aan die groei was. Ek het later ‘n swart kol opgemerk. Ek het die spanspek afgetrek en hom oopgesny. Daar was klein, wit wurmpies (5mm – 8mm lank) binne-in. Jy kan klein gaatjies van die buitekant af sien en is vrotterig waar die wurmpies is. Nodeloos om te sê…