Dadels

← Terug na indeks
  • Skaapboer wil dadels verbou in Boesmanland

    Ek boer in die Boesmanland, Brandvlei-omgewing, met skaap. Weens die klimaatsverandering en langdurige droogtes, neuk dit maar om kop bo water te hou. 'n Ander bron van inkomste moet nou aan gedink word, ek sit met 8000 hektaar grond, genoeg ondergrondse water. Ek oorweeg om met dadels te begin, maar het nie 'n idee of dit hier sal werk nie. Die grond is hard, met kolle waar dit sag is, water is effens brak. Kan u my miskien van raad…