Verdamping

← Terug na indeks
  • Gewasfaktore vir gewasse

    Ek is op soek na gewasfaktore vir 'n paar gewasse. Om een of ander rede is dit baie moeilik om dit in die hande te kry. Gestel ek wil die waterbehoefte van droeland mielies bepaal. Die plantdigtheid en groeistadium sal natuurlik die waterbehoefte beinvloed, is daar nie 'n betroubare tabel wat gebruik kan word nie? Die atmosferiese verdampingsaanvraag is die ander faktor wat waterbehoefte beinvloed, maar daardie inligting kan by 'n weerstasie aangevra word en die verwysingsevapotranspirasie kan dan met…