Tabak

← Terug na indeks
  • Tabak

    Wil graag begin boer en kyk na tabak om mee te begin. Is dit n goeie gewas om mee te begin boer? Ek sukkel verskriklik om inligting te kry oor tabak, soos insetkostes p/ha, wins p/ha ens. Wil ook graag weet of daar n kursus is wat ek kan bywoon om te leer oor tabak? Enige hulp en inligting sal baie waardeur word