Sojabone

← Terug na indeks
  • Sojaboon-entstof

    Hoe kies ‘n mens ‘n sojaboon-entstof?
    • Inligting oor sojaboonverbouing

      Ek stel belang in sojaboonverbouing. Ek het nie grond nie, en wil eers huur. Ek is woonagtig aan die Natalse Kus en wil verkieslik nie buite Natal boer nie(weens afstand). Ek stel belang in sojaboonverbouing(wisselbou met mielies), en verneem graag waar ek spesifieke inligting oor die verbouing van die gewas kan kry, bv. beste grondtipe, klimaat, metode bv. geen bewerking versus konvensionele, konserwatiewe gemiddelde opbrengs/ha wat gebruik kan word in koste beramings, wat 'n mens vir huur moet betaal(gedeelte van…