Sitrus

← Terug na indeks
  • Inligting oor sitrusverbouing

    Waar of met wie kan ek praat oor die uitleg van 'n lemoenboord? Bv. die wydte van aanplanting stam tot stam tot lanings uitmekaar asook watter tipe kunsmisbemesting sal nodig wees vir die grondvoorbereiding. Sal ek korrel- of vloeistofbemesting moet gebruik? Watter besproeiingstelselis die beste? Watter tipe versorging sal die boord vereis vir beste gehalte opbrengs? Watter gifstowwe sal ek moet spuit vir welke siektes ookal en hoe gereeld?