Siektes

← Terug na indeks
  • Turksvyblare word swart en plant gaan dood

    Ons het ‘n groot plantasie van turksvye. Die blaaie word swart en die plant gaan dood. Wat kan ek spuit en watter siekte is dit asb?
    • Ruspes op takbokvarings

      Ek het 'n paar pragtige takbokvarings wat op die oomblik geteister word deur ruspes. Wat kan ek doen om dit te voorkom of om die ruspes weg te hou? Ek wil verkieslik nie gif gebruik nie.