Waterkewers

← Terug na indeks
  • Waterhondjies in swembad

    Ek kry die laaste ruk baie waterhondjies in my swembad. Ek wil graag weet waar hulle vandaan kom? Wat moet ek doen om van hulle ontslae te raak. Dankie Fanie.