Vlermuise

← Terug na indeks
  • Vlêrmuiskaste

    Kan u asb vir my afmetings en vereistes van vlêrmuiskaste gee.
    • Vlermuise in die dak

      Ek het 'n probleem met vlermuise in my dak, die goed knaag aan die kragdrade en dit veroorsaak dat ons krag kort-kort uitgaan. Hoe kan ek van hulle ontslae raak? - Mindi (mindi@ese-sa.co.za)