Strignien

← Terug na indeks
  • Gebruik van strignien onaanvaarbaar

    Ons is Suid-Afrikaners, wat vir die volgende 3 jaar in Islamabad, Pakistan gestasioneer is. Hier gebruik die Regering strignienbesmette aas om eienaarlose diere van kant te maak. Die aas word in woongebiede versprei. Geen rommelbeheer of gededikeerde asgate, het hope gemors oraloor tot gevolg. Selfs stroompies is vol gemors. Ek het geleentheid om met die owerheid oor die 'wrede' vergiftiging deur strignien te praat en benodig klinkklare feite oor die nadeel wat hierdie gebruike vir die mense van Pakistan inhou.…