Springhaasrotte

← Terug na indeks
  • Springhaasrotte en grondstatus

    Kan die grondstatus van jou lande nie daartoe bydra dat springhaasrotte meer aktief is waar die balans nie op standaard is nie? By myself sien ek dat die lande wat se status baie mooi is, baie min of geen rotte het nie. Om damme en wenakkers, waar nie goed bekalk is nie, kry jy ook rotte en swakker lande het ook rotte, maar niks ernstig nie. Ek vra maar die vraag want boere wat na geenbewerking oorskakel en waar die…