Skerpioene

← Terug na indeks
  • Skerpioene in die huis

    Ons bly in die Oos-Rand (Brakpan). Daar is baie skerpione in ons erf en het al ses in die huis gekry! Is daar 'n sekere gif wat ons kan gebruik om hulle uit te roei of uit ons erf te hou?