Muskiete

← Terug na indeks
  • Biologiese beheer van muskiete

    Ek boer op die Botswanagrens Noord van Thabazimbi. Hier is baie poele water wat a.g.v. turf nie vinnig gaan dreineer nie. Ek is bekommerd oor muskiete, die water staan al maande stil. Is daar ‘n middel wat ons kan spuit wat nie nadelig is vir bokke nie?