Kalanders

← Terug na indeks
  • Kalanders in koskas

    Ewe skielik is daar kalanders oral in my koskas, in die meelblik, provitas, koring.... net oral. Hoe kom hulle daar as my plek skoon en bespuit was met chloorpirifos en hoe raak ek ontslae van hulle? Al maak ek die kas weer skoon en spuit weer met chloorpirifos, gaan hulle nie weg nie.