Kakkerlakke

← Terug na indeks
  • Probleme met kakkerlakke

    Ons bedryf 'n restaurant in St Lucia, KZN wat in 'n "log cabin" gebou is. Ons het vreeslike probleme met kakkerlakke. Ons het al die pest control mense in die omgewing probeer. Ons het al Fendona probeer. Ons het elke aand nadat ons gesluit het, die gebou in die binnekant gespuit. Die een maatskappy het selfs die binnekant van die gebou met rook behandel - weekliks, maar die kakkerlakke byt vas. Ons gebruik nou tans Rentokill. Hulle spuit elke week…