Duisendpoot

← Terug na indeks
  • Giftige duisendpoot

    Ek wil hoor of ‘n duisendpoot giftig is. My seun (3) het met 3 van hulle rond gespeel en nou is sy hande vol rowe. Dit lyk my soos 'n irritasie?
    • Duisendpootprobleem

      Ek is op ‘n wynplaas tussen Paarl en Wellington. Die pragtige gastehuis is in die middel van die wingerd, maar hier is derduisende duisendpote en ons weet nie meer wat om te doen nie. Ons was en stofsuig en spuit, maar niks werk nie. Wanneer dit re?n sit al die mure swart van die duisendpote en hulle kruip onder alles in en dis erg vir ons gaste. Het jy dalk n oplossing want ek dink nie meer as ‘n "duisendpoot…
      • Duisendpote in groentetuin

        Ek het opgemerk dat daar geweldig baie duisendpote in die grond in ons groentetuin in Centurion is. Die grond is baie sanderig. Ons kon ook nog nie vasstel of hulle aan enigiets vreet nie. Hulle kom ook nie net op een plek voor nie. Het u dalk 'n verduideliking daarvoor? Alta