Dassies

← Terug na indeks
  • Probleem met dassies

    ’n Vriend van my woon so 20 km uit die dorp op ’n plaas. Hy woon alleen en het ook nie werksmense nie dus is die werf doodstil, regtig doodstil. Sy groot probleem is nou dassies! Die hele wêreld vol rondom sy huis, op die stoepe , oral! Skiet hy een dood, verdwyn hul tydelik, maar kom later weer. Wat nou gemaak, kan jy iets voorstel? Hy het ook nie honde of katte nie. Groete, Frida.