Bobbejane

← Terug na indeks
  • Probleme met bobbejane

    Ek loop tans deur onder 'n ongekende plaag van Bobbejane. Die diere vreet letterlik my winterproteinlek mengsel op wat elke tweede dag uitgesit word. Dit wat nie geeet word nie word uit die lekbakke geskep en op die grond gegooi. Alle menslike metodes, uitgesluit die vang van bobbejane, is al oorweeg en probeer maar sonder sukses. My grond grens aan 'n reservaat wat die probleem vererger. My lek word in losformaat gevoer en ek verkies dit so omdat dit meer…