Aalwurms

← Terug na indeks
  • Knoppies op wortels by spinasie

    Goeie naand Dr. Hoffman. Tydens n plant inspeksie in my spinasietuin het ek opgemerk dat omtrent 90% van my spenasie in my (raised bed) geboude baan baie nodules op die wortelstelsel het. By my seilbane is dit nie die geval nie en ook nie by my oop grondbaan nie. Al 3 verskillende bane se ph is dieselfde (6.2). Kompos word oral gebruik met gesnyde gras as grond bedekking ( behalwe by my seilbaan, dit word toegedien met planttyd eenmalig. Die…
    • Aalwurm by mielies

      Ek boer in die weste deel van die vrystaat en het dele van my lande wat baie sanderig is. Op die sanderige dele het van die mielieplante vinniger ryp geword (gevrek) waar ander nog groen was. Kan dit moontlik aalwurm wees wat die wat gevrek het se wortels beskadig het? Is daar 'n manier hoe mens so 'n land met aalwurm kan behandel, of is daar sekere saad wat mens kan plant wat bestand is teen aalwurm en die aalwurm…
      • Aartappelpeste

        Help asb. My aartappels is vol gate gevreet. Dit lyk soos duisendpote in die gate!