Organiese materiaal

← Terug na indeks
  • Kan organiese materiaal grond in Noord-Kaap verbeter?

    Ek wil graag weet of dit moontlik is om 'n sanderige grond (ongeveer 10% klei) se struktuur, KUK, waterhouvermoë, infiltrasietempo, ens. oor die lang termyn in die Noord-Kaap te verbeter d.m.v. die toevoeging van organiese materiaal tot die grond. In teorie is dit natuurlik moontlik, maar dit blyk asof die warm temperature die organiese materiaal baie vinnig laat afbreek, wat tot gevolg het dat die positiewe effek wat dit op grondeienskappe kan hê nie tot regte plaasvind nie. (Dit is…