Ontledings

← Terug na indeks
  • Grond en water toetse

    Ek is opsoek na 'n maatskappy wat vir my grond en water gehalte toetse kan doen in die Kaap (Malmesbury)omgewing. Ek beoog om met groente op die grond te boer. Dankie.
    • Grond-, water-, blaar- en kunsmisontledings

      Waarheen kan ek 'n grondmonster vir ontleding stuur sodat ek kan bepaal waarvoor die grond die meeste geskik is? Ons is in die Randfontein distrik, Gauteng, maar ook naby Noordwes Universiteit in Potchefstroom.