Onkruid

← Terug na indeks
  • Beheer van oliebome in lusern

    Is daar middels wat geregistreer is vir die beheer van oliebome in lusern?
    • Henbit in koringland

      Ek het 'n probleem met Henbit (Lamium amplexicaule) in koring wat ek vir weiding gebruik. Dit is veral in die wintermaande dat dit met die koring meeding. Watter onkruiddoder kan ek gebruik of enige ander metode? Ek het ook Rescue-grass wat in my pas geplante lusern sy verskynsel maak. Waarmee spuit ek dit? Dankie, Tony. (Barkly-Oos).
      • Watter middel vir onkruid in Russiese gras?

        Ek het 'n hoewe net buite Bloemfontein en het in my geploegde land Russiese gras geplant vir voer om 'n paar skape aan te hou. Ek sukkel baie met onkruid wat tussen die gras opkom. Die gras is nog nie gevestig nie en ek spandeer te veel tyd om dit skoon te maak. Is daar enigiets wat ek kan spuit om te help met die beheer van die onkruit in die veld?
        • Wilde-als bestryding

          Ek het 'n probleem met Wilde-als(Artemisia Afra) op die plaas. Dit groei sulke plate. Daar is baie inligting oor die gebruik van die plant op die internet maar geen oor die bekamping van die plant nie. Watter gifstof kan gebruik word ?
          • Gewasse bekamp dalk self onkruide en droogte

            Watter nuwe ontwikkeling is daar tans op die gebied van gewasverbouing?
            • Onkruidbeheer met Roundup Ready® mielies

              Verduidelik vir my die konsep van Roundup Ready® mielies, asseblief.
              • Geel uintjie beheer

                Wil graag raad hê hoe om geel uintjies te onderdruk in koolsaailinge wat 3 weke oud is.
                • Onkruidbeheer op grasperk

                  Ons grasperk is oortrek met 'n onkruid met so 'n klawerblaartjie en 'n fyn, geel blommetjie en nou begin rank. Ons het dit die hele winter met wortel en al uitgehaal, maar ons kry dit nie gewen nie. Wat kan ons spuit?