Minimum bewerking

← Terug na indeks
  • Mielies groei nie met verminderde bewerking

    Weens die duur brandstof pryse het ons sowat ʹn jaar terug besluit om ons bewerkingspraktyke te verander. Ons het besluit om na verminderde bewerking oor te slaan. Ons het diep geel tot rooi gronde met ʹn watertafel wat tot so 24 duim (60cm) van die oppervlakte kan wees. Ons grond is baie sanderige en sowat 2m diep. Ons het die lande skoon gehou van bossies deur dit met gif te spuit en het die mielies met ʹn spesiale planter geplant.…