Mielies

← Terug na indeks
  • Geel strepe op mielies

    Hi dr., Ek sit met geel strepe op my mielies hulle nog jonk is in bloemhof-omgewing. eE kan foto e-pos om te kan wys hoe hulle lyk. Daar is ook tekens van wind skade op maar die geel strepe is ek onseker weet nie of dit n sinktekort kan wees nie
    • Kuilvoer van mielies onder besproeiing

      Hoeveel ton kuilvoer gaan ek kan kry as ek mielies onder besproeiing plant?
      • Mielies groei nie met verminderde bewerking

        Weens die duur brandstof pryse het ons sowat ʹn jaar terug besluit om ons bewerkingspraktyke te verander. Ons het besluit om na verminderde bewerking oor te slaan. Ons het diep geel tot rooi gronde met ʹn watertafel wat tot so 24 duim (60cm) van die oppervlakte kan wees. Ons grond is baie sanderige en sowat 2m diep. Ons het die lande skoon gehou van bossies deur dit met gif te spuit en het die mielies met ʹn spesiale planter geplant.…
        • Bemesting van mielies

          n Vraag oor die bemesting van mielies is aan die GrondGuru gestuur.
          • Bereken water en stikstof se doeltreffendheid by mielies

            Ek wil graag weet of daar norme beskikbaar is om my mielie-opbrengste teen te meet m.b.t. hoeveelheid graan geproduseer per mm reenval en kg graan per kg N toegedien? My lande het gemiddeld 15-25% klei en ons is op die grens tussen Gauteng en Mpumalanga. Grondvorms sluit diep Hutton, Clovelley, vlakker Wesleigh en Glenrosa in. Chemiese ontledings word jaarliks op 1/3 van die lande gedoen waarna veranderlike regstellings gedoen word. Die meerderheid van die aanplantings is van kultivars in die…
            • Aalwurm by mielies

              Ek boer in die weste deel van die vrystaat en het dele van my lande wat baie sanderig is. Op die sanderige dele het van die mielieplante vinniger ryp geword (gevrek) waar ander nog groen was. Kan dit moontlik aalwurm wees wat die wat gevrek het se wortels beskadig het? Is daar 'n manier hoe mens so 'n land met aalwurm kan behandel, of is daar sekere saad wat mens kan plant wat bestand is teen aalwurm en die aalwurm…
              • Behoeftes van mielieplant

                Wat is die N P K(g) in gram/plant-behoeftes van 'n mielieplant op droeland basis vir optimale oeste? Ek het homogene Avalon grond met 18% klei en 0.9m diep. Die P En K status is normaal, pH is aanvaarbaar. Die inligting wat ek verlang is: Wat is die optimale NPK behoefte per mielieplant in gram sodat ek my eie kunsmisvlakke vir my eie plantestand kan bereken.
                • Groenmielies onder drupbesproeiing

                  Dagse, Ek wil groen mielies onder drup-besproeiing plant. Druppers lewer 2 liter per uur. Het kunsmistenk en kan deur die besproeiing enige kunsmis, gif ens. op plante plaas. Sal u dit aanbeveel? Dankie. Frans Ferns.
                  • Agronomiese inligting oor ultra-vinnige mielies

                    Goeie dag. Kan iemand my asb help. Ek besproei tans 'n geelmieliebaster en wil weet hoe om dit effektief te doen. Ek het reeds 'n Excel-spreivel opgespoor maar ek benodig ons plaaslike Kc waardes vir mielies asook die dae wat die mielieplant in sy verskillende groei fases spandeer. Ek hou daagliks die minimum en maksimum temperature by om die evapotranspirasie te skat en sodoende te probeer om ten minste dit terug te plaas in die grond. Het julle dalk ander…
                    • Optimale planttyd vir mielies

                      Ek verlang na u kundigheid om faktore wat ek in ag moet neem om my te lei om die optimale planttyd vir mielies te bepaal en is woonagtig in Gauteng. Twee jaar terug is daar in my onmiddellike omgewing in Desember geplant, laasjaar Januarie en hierdie jaar in November? Na wat verneem word, het die kommersiële boer waarna verwys word, in elkgeval 5 ton per hektaar gestroop. Kan ek as ek nuut aangekoopte grond nou bewerk met 'n kort groeier…