Inligting

← Terug na indeks
  • Invoer van plantmateriale

    Ek is in besit van n kleinhoewe naby stedelike gebiede en het sowat twee jaar gelede n kwekery op die been gebring. My spedialiteit is bolplante en is dit dan ook so dat sekere bolplant materiaal, ( hetsy bolle of saad ) moeilik bekombaar is in Suid-Afrika..Die bolle en saad waarin ek belangstel is maklik verkrygbaar vanaf oorseese verskaffers. Nou wil ek net graag weet wat is die prosedure aangaande die invoer daarvan en wat se die wet ons voor…
    • Plek vir goed gekwalifiseerde grondkundiges in SA?

      Wat is die toekoms van goed gekwalifiseerde grondkundiges in Suid-Afrika?
      • Beantwoording van vrae op hulp.landbou.com

        Waar kan ek die verskillende skaapvleissnitte met prentjies te siene kry en/of aflaai? Ek het die beeste s’n per toeval op julle webwerf gekry, maar net omdat iemand blykbaar ook spesifiek daarvoor gevra het. Hoop ek kan gehelp word. GROETNIS.
        • LNR-Kleingraaninstituut

          Wat doen die Kleingraaninstituut?
          • Selfversorgende kosproduserende eenheid

            Ek is woonagtig in Henly on klip (Meyerton - net suid van Johannesburg). Ek het sowat 2000 (twee duisend) vierkante meter waarop ek graag genoeg kos wil produseer vir tenminste 12 mense. Ek verstaan dat ek sekerlik nie vir die hele jaar sal kan produseer nie, maar ek wil tog vir so lank as wat ek kan vir myself kan sorg. Ek sal graag hoenders wil aanhou (ek hoor dat ganse dalk beter sal wees want hulle word nie maklik…