Inligting

← Terug na indeks
  • Wat kan ek plant?

    Ek het 'n stoor van ongeveer 30x7 meter wat gebou was vir Konyne , het 'n hoe dak met skadunet bo aan die kante vir ventilasie en lig , sementvloer , sal ek iets kan groei binne in hom of enige ander plan vir lewensvatbare ekstra inkomste Help asb Hermann
    • Inligting oor grondkunde

      Waar kan ek inligting oor grondkunde kry?
      • Berekening van hektare

        Hoe bereken ek hoeveel hektaar ‘n kamp is? Bv. 'n kamp se afmetings is soos volg:867m X 1123m X 993m X 458m en 'n ander is 'n driehoek kamp bv. 345m X 1324m X 1123m.