Skorsie

← Terug na indeks
  • Groot skorsie

    My man en ek het pampoenpitte by ons buurman gekry en dit geplant. Volgens hom is dit 'n "gansnek" pampoen. Die pampoen is nou GROOT, maar nêrens op die internet kry ek so 'n pampoen nie. Die naaste is 'n "crookneck" maar dit is heelwat kleiner as wat ons pampoene is.