Skadunette

← Terug na indeks
  • Skadunette vir groentetuin

    Ek plant groente op ‘n klein skaal vir huishoudelike gebruik en klein verkope. Watter persentasie en kleur skadunette werk die beste vir groente soos tamaties, soetrissies, spinasie en komkommers?