Kool

← Terug na indeks
  • Groenteproduksie met klem op kool

    Ek wil graag meer inligting hê oor die produksie van kool vanaf die voorbereiding van grond dwarsdeur tot en met oesmetodes. Weet julle dalk van ’n handleiding of webtuiste waar ‘n ou meer kan uitvind omtrent die verbouing van groentes? Baie dankie