Knoffel

← Terug na indeks
  • Knoffel-inligting

    Ek wil begin boer met knoffel. Ek het 2 hektaar grond beskikbaar noord van pretoria. Die grond is sanderig en my boorgat is redelik goed. Is daar n handleiding beskikbaar vir knoffel..? Is dit wingewend om op 2 heltaar knoffel te plant? Watse tipe knoffel is geskik vir die area..? Is daar n boek wat ek kan koop wat my sal verduidelik oor die hele sieklus, van voorbereiding, plant, voedingstowwe,tot en met waar ek oes, droog en verpak?
    • Knoffel

      Waar kan ek inligting oor die verbouing van knoffel kry?