Inligting

← Terug na indeks
  • Vraag oor tonnelboerdery

    Hello Ek het 'n groot ongebuikte gedeelte op my plaas waar ek graa wil tonnels oprig en begin groente boer. My vraag is watse tipe gewasse is die beste om mee te begin boer en hoe gaan mens te werk?
    • Lys van groentes

      Ek soek inligting oor watter plante geklassifiseer word as groente
      • Nuttige gids om groente te verbou

        Wil jy groente kweek? Hierdie gids kan van nut wees.
        • Kweek van groentesaailinge

          Ek soek inligting oor die kweek van groentesaailinge? Ek het `n ou hoenderhok wat nie baie gebruik is nie wat leeg staan wat ek kan gebruik. Die hok het `n asbesdak, sy kopkante is met stene toegebou, het ogiesdraad aan die kante en seile wat die kante toemaak. Die hok se kopkante wys van Oos na Wes. Ek soek ook graag raad oor die tipe besproeiing, kompos , son (hoeveel uur), prys as ek gaan verkoop, ens. Die saailinge gaan…
          • Groenboerdery deur die natuur gelei

            Ek soek inligting oor suksesverhale waar organiese boerderypraktyke toegepas word.
            • Beantwoording van vrae op hulp.landbou.com

              Waar kan ek die verskillende skaapvleissnitte met prentjies te siene kry en/of aflaai? Ek het die beeste s’n per toeval op julle webwerf gekry, maar net omdat iemand blykbaar ook spesifiek daarvoor gevra het. Hoop ek kan gehelp word. GROETNIS.
              • Hedendaagse groente en vrugte

                Ek wil graag weet watter variasies van groente en vrugte deesdae aan die verbruiker opgedis word? 10 jaar gelede was Butternut pampoene goudgeel aan die binnekant en het soos ’n butternut gesmaak. Nou koop ek butternut by winkels maar dit het geen smaak nie, dit proe soos boerpampoen van ouds - waterig en flou, ek moet suiker en botter bygooi om dit na iets te laat smaak, om nie eens te praat van tamaties nie! Dan wil ek ook weet…
                • Plant van groente

                  Waar kan ek inligting bekom oor wanneer ek verskillende groentes kan plant? Aangesien ek in die dorp groot geword het en onlangs ‘n plasie gekoop het, het ek geen kennis van groenteverbouing nie. Ek wil graag my eie groentetuin aanlê.
                  • Insekte en groente

                    Ek probeer hart om vir my, my eie groente tuin te kweek maar sukkel baie. Ek wil net graag weet waar kan ek inligting kry oor watter gifstoffe ek moet spuit op watter soort groente. ek het verskillende insekte wat my groente vreet en weet nie watter spuitstof om te gebruik vir watter soorte inskete nie. Kan U my asseblief raad geee.
                    • Biologiese beheer van tuinplae (1)

                      Biologiese beheer van krieke, miere en termiete Is daar n pamflet beskikbaar wat algemene tuinplae aan betref? Groetnis!