Groenteboerdery

← Terug na indeks
  • Tonnelboerdery

    Hi Ek het n klein stuk grond waarop ek een of twee tonnels kan sit om en by 6x3 meter. My vrae is: 1. Is daar n mark vir dit in Suid Afrika 2. Wie koop dit. 3. Wat is die vereistes vir die mark. 3.Waar kan ek meer informasie kry oor dit.
    • Hoe om met pampoene te boer

      ek wil graag weet is daar iemand in suid afrika wat mens kan skakel en jou help met raad hoem om met pampoen te boer jou al die ins en out te vertel en by te staan eks nuut in die game en wil graag met iets boer wat nie baie inset kostes sal neem nie
      • Nuttige gids om groente te verbou

        Wil jy groente kweek? Hierdie gids kan van nut wees.
        • Geskikte area vir blomme, vrugte, groente en bessies

          Goeiedag, Ek wil vir my 'n plasie koop van sowat tien tot vyftien hektaar om met bogenoemde gewasse te boer. Kan u vir my aub raad gee oor watter omgewings in SA is geskik vir hierdie gewasse. Ek dink aan die Wes- Kaap. Die vrugte sal waarskynlik perkes, appelkoose, vye en amandels en pekanneute wees.
          • Kweek van groentesaailinge

            Ek soek inligting oor die kweek van groentesaailinge? Ek het `n ou hoenderhok wat nie baie gebruik is nie wat leeg staan wat ek kan gebruik. Die hok het `n asbesdak, sy kopkante is met stene toegebou, het ogiesdraad aan die kante en seile wat die kante toemaak. Die hok se kopkante wys van Oos na Wes. Ek soek ook graag raad oor die tipe besproeiing, kompos , son (hoeveel uur), prys as ek gaan verkoop, ens. Die saailinge gaan…
            • Groenboerdery deur die natuur gelei

              Ek soek inligting oor suksesverhale waar organiese boerderypraktyke toegepas word.
              • Selfversorgende kosproduserende eenheid

                Ek is woonagtig in Henly on klip (Meyerton - net suid van Johannesburg). Ek het sowat 2000 (twee duisend) vierkante meter waarop ek graag genoeg kos wil produseer vir tenminste 12 mense. Ek verstaan dat ek sekerlik nie vir die hele jaar sal kan produseer nie, maar ek wil tog vir so lank as wat ek kan vir myself kan sorg. Ek sal graag hoenders wil aanhou (ek hoor dat ganse dalk beter sal wees want hulle word nie maklik…
                • Groente in Limpopo

                  Ek is naby Dendron gelee in die Limpopo provinsie.Die area is feitlik ryp vry, met droe winters en nat somers.Die gem. reenval is ongeveer 550mm per jaar.Will graag volgende jaar 6 ha Butternuts onder drip besproeing plant met die voorneme om uit te brei.Die ry spasieerings is 1.5m en die in-ry spassieering is 600mm.Het sterk water en kan tot en met 40ha uitbry.Will graag weet of u my kan raadgee rondom groentes wat goed presteer onder drip besproeing asook raad…
                  • Wil met groente boer

                    Ek wil baie graag met groente boer, maar het nie die finansies om n trekker en implemente te kan koop nie eenmaalig nie, ek wil ploeg en plant, ek het reeds n klien bietjie knoffel geplant en groentes vir die huis, maar ek het so 21 hect wat ek kan ploeg, en as vrou so n bestaan maak, my man sal help om n trekker af te betaal, my vraag is daar sulke geleenhede?