Grasperk

← Terug na indeks
  • Onkruidbeheer op grasperk

    Ons grasperk is oortrek met 'n onkruid met so 'n klawerblaartjie en 'n fyn, geel blommetjie en nou begin rank. Ons het dit die hele winter met wortel en al uitgehaal, maar ons kry dit nie gewen nie. Wat kan ons spuit?
    • Roundup op grasperk

      Ek het Roundup gebruik om onkruid op my grasperk dood te maak. Lyk vir my ek het die gif nie reg gebruik nie. Daar is nou baie plekke waar dit lyk of my gras gevrek het. Hoe nou gemaak? Kan ek bo- op die gras, gras saai? Ek het fyn gras en hoe sal ek te werk gaan? Hoop julle kan my help? Dankie Marina
      • Grasperk onder bome

        Watter soort gras plant jy onder akkerbome vir ’n grasperk? Op die stadium is dit dooie grond.