Graangewasse

← Terug na indeks
  • Maak van mieliekuilvoer

    Wat is die verhouding by mieliekuilvoer tussen graan en ru materiaal op ‘n droë basis?
    • LNR-Kleingraaninstituut

      Wat doen die Kleingraaninstituut?
      • Vestiging van wit mielies

        Ek wil witmielies plant, Border king, meestal dro?land. As die droogte regtig druk, het ek ’n opsie om nat te spuit. Hoeveel gaan dit my kos om mielies te vestig per hektaar en hoe gaan mens te werk?
        • Mieliekultivar vir kuilvoer in Mauritius

          Ek bly in Mauritius en is tans in die proses met die mark analisering van die vleisbedryf. Sover lyk die mark redelik oop vir 'n nuwe teenstaander in die produksie sowel as vir die verspreiding van vars vleis op die eiland. My vraag waarmee ek sukkel is dat ek wil kuilvoer aanplant. Mielies is my eerste opsie. Watter tipe mieliesaad kan ek na kyk wat vir my 'n goeie opbrengs sowel as spoedige resultate (3-4 maande groeitydperk) sal gee en…
          • Plaagbeheer by opberging van graan

            Hallo Dr Wil weet watter gif of chemikalie gebruik kan word om myte en goggas van mielies af te hou - dis as dit geberg word in 'n skuur ens. het dit probeer google en geen redelike antw gekry nie Dankie
            • Gradering van graan

              As 'n monster geneem word van mielies en koring waarna word alles gekyk en hoe word die graad van die graan bepaal. Ek soek na riglyne oor die gradering van mielies en koring.